In Her Own Words
About Her
Ek is plat op die aarde, vriendelik geardheid en aangename mens, hou daarvan om te lag dis goed vir die siel, ek is baie netjies op my self en nie n lui mens nie, hardwerkend en on afhanklik, hou baie van diere, en lief vir die natuur en buite lewe, hou van rugby en F1 Fan, hou van draf en stap roetes, hou van bak en brou,asook verf, is mal oor goeie musiek en die 80's, is altyd nederig dankbaar en sien nie neer op my medemens nie, sal my naaste help waar moontlik kan, het 2 seuns beide bly oorsee en is getroud, ek is n baie positiewe mens en glo ons almal verdien n 2 de kans op geluk in die lewe, ek glo aan wedersydse respek tussen n man en n vrou, is rerig moeg om alleen te wees, maar mens moet ook vir die regte redes saam met iemand wil wees, ek is baie romanties en kan ook laf wees, ek gee altyd my beste vir die mense na aan my hart, die lewe is kort en tyd is min, ek is lief vir my Here en Hy het my lewe al baie Gered, as daar erens op die platform dalk n compatable maatjie is , mag jy maar die vrymoedigheid he en inloer, 😁
About Her Ideal Match
n man met dieselfde Christen waardes as ek, nederig en dankbaar elke dag, nie groot praterig is nie,
Nie neersien op hul medemens nie, nie geld mal is nie, hardwerkend is en netjies op homself is, n man moet lekker ruik en netjies lyk, onafhanklik is, hou van diere , en die buite lewe geniet, n man wat kan praat met n mens en nie net sit met n mond vol tande nie, of social media verslaaf is nie🙈wat sal hou van stap , en sport Rugby, en F1 , n man wat nog n vrou met respek kan behandel, as daar so n man erens opduik vir jou sal ek dan soos n koning behandel, ek dare jou leer my ken vir die great mens wie ek is😉
What Her Friends Say
Suzie3010 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
South Africa |
Location: |
Centurion (Highveld), Gauteng, South Africa |
Gender: |
Female |
Age: |
57 |
Star Sign: |
Scorpio |
Height: |
161cm (5' 3.4") |
Body Type: |
Average |
Looks: |
Average |
Hair Colour: |
Light Brown |
Eye Colour: |
Green |
Ethnicity: |
White/Caucasian |
Home Language: |
Afrikaans |
Other Languages: |
English |
Religion: |
Christian / Other |
Relationship Status: |
Single |
Looking for: |
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term; Marriage |
Have Children: |
Yes, not living with me |
Want Children: |
No |
Daily Diet: |
Eat most things |
Smoking: |
Non-Smoker |
Drinking: |
Non-Drinker |
Education: |
High / secondary school |
Occupation: |
Medical / Dental |
Income: |
Enough |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
Anywhere in the World | |
Location: |
Anywhere in Gauteng, South Africa | |
Gender: |
Male | |
Age Range: |
55 - 61 | |
Star Sign: |
Any | |
Height: |
174cm (5' 8.5") - 210cm (6' 10.7") or taller | |
Body Type: |
Average | |
Looks: |
Average | |
Hair Colour: |
Any | |
Eye Colour: |
Any | |
Has a Photo: |
Not important at all | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
English | |
Other Languages: |
Any | |
Religion: |
Christian / Other | |
Relationship Status: |
Single | |
Have Children: |
Yes, not living with me | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Any | |
Education: |
High / secondary school | |
Occupation: |
Any | |
Income: |
Enough |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
Sense of Humour: |
Witty |
Intelligence: |
Intelligent |
Ruled by: |
The heart |
Party Behaviour: |
An impartial observer |
Personality Traits: |
Funny; Outgoing; Silly |
Valued Qualities: |
Compassion; Devotion; Forgiveness; Honesty; Humility; Kindness; Self-control |
Fashion Sense: |
Alternative (I'm stylish in my own special way) |
Favourite Clothing: |
My trusty pair of jeans |
Favourite Colour: |
Purple |
Date Activities: |
Attending a sporting event; Meeting for coffee; Walking on the beach |
Music Preferences: |
Dance / Disco; Heavy Metal; Rock |
Reading: |
It's just OK |
Books: |
Romance |
TV Habits: |
There're several shows I watch regularly |
TV Shows: |
Dramas; Movie Channels; Reality shows; Talk shows |
Movie Preferences: |
Drama; Romance |






