ReposAilleursReposAilleurs

ReposAilleurs

67 – Centurion, Gauteng, South Africa

 rens is jy

Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with him, and hundreds more.

Join now

Online: Today

Modified: Sunday

Mobile number not yet verified.

About Him

Country of Origin:
South Africa
Location:
Centurion, Gauteng, South Africa
Gender:
Male
Age:
67
Star Sign:
Libra
Height:
172cm (5' 7.7")
Body Type:
Average
Looks:
Average
Hair Colour:
Grey
Eye Colour:
Blue-Green
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
English
Religion:
Christian / Protestant
Relationship Status:
Single
Looking for:
Activity partners; Friends; Open to possibilities; Long-term
Have Children:
Yes, not living with me
Want Children:
Ask me later
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
Ask me later
Occupation:
Retired
Income:
Comfortable

About His Ideal Match

Country of Origin:
South Africa
Location:
Mpumalanga; Limpopo; Gauteng; North-West; Northern Cape; Free State, South Africa
Gender:
Female
Age Range:
57 - 70
Star Sign:
Any
Height:
140cm (4' 7.1") or shorter - 172cm (5' 7.7")
Body Type:
Slim; Average; A few extra pounds
Looks:
Very Attractive; Average; Attractive
Hair Colour:
Any
Eye Colour:
Any
Has a Photo:
Non-negotiable
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
English
Religion:
Christian / Protestant
Relationship Status:
Single; Divorced; Widowed
Have Children:
Yes, not living with me
Want Children:
Any
Daily Diet:
Any
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
Any
Occupation:
Any
Income:
Solvent
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

In His Own Words

About Him

Ek is net ʼn doodgewone man, met geen geite nie.
My Christenskap en die uitleef daarvan is vir my baie belangrik
Bou my lewe op Sy krag en genade en dank Hom vir alles in my lewe.

Jy sal jou nooit vir my hoef te skaam nie. Ek is maklik aanpasbaar en kan by enige situasie inskakel, van langs jou by ʼn vuur in die Namib tot by enige deftige geleentheid. Hou van vleisbraai en geniet daarmee saam ʼn heerlike wyn of om net rustig om ʼn hardekool vuur te sit en die natuur en sy grootheid te geniet. Hou van kamp en reis en geniet dit om deur NamibiŽ of ons eie land te toer. Europa lÍ my na aan die hart en ʼn kuier daar is altyd ʼn wenner.
Die regte persoon sal bederf word, nie noodwendig net met aarde se goed nie maar wel met die klein dingetjies wat saak maak. Jy sal meer as genoeg liefde ontvang maar dan moet jy ook spontaan liefde kan gee en uitdeel. Is ʼn aanraak mens en hou daarvan om baie aan my maat te vat..
Ek het ʼn wye belangstelling in verskeie onderwerpe en stokperdjies.
Is kunstig en kreatief, en hou my besig met houtwerk, kunsprojekte en fotografie.
Ek het ʼn goeie sin vir humor, het waardes, is eerlik en betroubaar. Sal baie doen vir die Spesiale persoon in my lewe.
Ek versorg myself baie goed en is baie netjies op myself en my leefarea en is geseŽnd met goeie gesondheid en energie. Sal my nie uitgee as ʼn kok nie maar kan darem vleisbraai en vir myself sorg.
Glo aan persoonlik ontmoetings wat dan gebruik moet word om te bepaal of daar raakpunte is waarna elkeen die reg het om te sÍ hoe hy/sy voel en onttrek indien nodig.

Nou ja....,.
As jy meer wil weet,
Moet dan nie vergeet
Om my vir koffie te nooi
Dalk sien ons inmekaar iets mooi

About His Ideal Match

Ons is nou eenmaal net nie gebou om alleen te wees nie en daarom soek ek ʼn maatjie wat die volgende eienskappe besit.

Sy moet eerstens haar Skepper ken en Hom LiefhÍ bo alles, ja selfs liewer as die persoon in haar lewe.

Soek na ʼn aantreklike, goedversorgde vrou, wat nie rook nie, baie netjies op haarself en haar omgewing is. Moet smaakvol en modern, nie noodwendig duur, kan aantrek.
Moet lief wees vir die lewe, vriendelik, vol energie, nederig en lewenslustig. Moet uiters romanties, sensueel en sag wees.
Moet bereid wees om alles saam te doen, van kosmaak, werk, speel, ja net alles met mekaar deel, ook die hartseer en mooi dinge wat ons beleef. Moet baie aanraking en liefde kan hanteer en kan uitdeel.
Sy moet ook groot genoeg wees om te besef dat ons almal foute kan maak.. En indien ons val moet die ander een daar wees om sy maat op te tel, op die manier kan ons die wedloop van die lewe voltooi. Daarom is kommunikasie baie belangrik en as daar haakplekke is moet ons dinge kan uitpraat en tot ʼn kompromie kom wat beide partye pas. Moet lief wees vir die natuur, braai, buitelewe en kamp en moet ʼn wyn of bier op sy tyd kan geniet. As jy hou van fotografie en kunsprojekte sal dit ʼn bonus wees.
Stel nie beland in jou akademiese kwalifikasies of wat jy bereik het in die lewe nie, want dit bepaal nie jou karakter nie.
In kort ek soek ʼn maatjie, ʼn vriendin, ʼn geesgenoot, minnares
Geen dames wat aan depressie of BipolÍre versteuring ly nie asb..

Kom sit hier by my met ʼn glasie wyn,
terwyl die son op die horison kwyn.

Dan staar ons na die son se ondergang,
en ervaar intimiteit sonder omgang.

What His Friends Say

ReposAilleurs hasn't asked any friends to write a recommendation yet.

More About Him

ReposAilleurs has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about him.