IAe007IAe007

IAe007

56 – George (Uniondale), Western Cape, South Africa

Trotse pa van 2 pragtige dogters.

Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with him, and hundreds more.

Join now

Online: More than 6 months ago

Modified: More than 6 months ago

Mobile number not yet verified.

About Him

Country of Origin:
South Africa
Location:
George (Uniondale), Western Cape, South Africa
Gender:
Male
Age:
56
Star Sign:
Aries
Height:
186cm (6' 1.2")
Body Type:
Athletic
Looks:
Attractive
Hair Colour:
Greying
Eye Colour:
Green
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
English
Religion:
Christian / Other
Relationship Status:
Divorced
Looking for:
Friends; Open to possibilities; Long-term; Marriage
Have Children:
Yes, living with me sometimes
Want Children:
Yes
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
Associates degree
Occupation:
Finance
Income:
Comfortable

About His Ideal Match

Country of Origin:
South Africa
Location:
Anywhere in South Africa
Gender:
Female
Age Range:
40 - 52
Star Sign:
Any
Height:
155cm (5' 1.0") - 200cm (6' 6.7")
Body Type:
Slim; Average; Athletic; Curvaceous
Looks:
Beauty contest winner; Very Attractive; Above Average; Average; Attractive
Hair Colour:
Any
Eye Colour:
Any
Has a Photo:
Not important at all
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans; English
Other Languages:
Any
Religion:
Any
Relationship Status:
Single; Divorced; Widowed
Have Children:
Any
Want Children:
Any
Daily Diet:
Eat most things; Eat healthily; Vegetarian
Smoking:
Any
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
Any
Occupation:
Any
Income:
Solvent; Enough; Comfortable
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

In His Own Words

About Him

Ek is n eerlike opregte man wat hou van kamp(doen dit gereeld) musiek fliek dans en sosial verkeer.[geskrap.
My werk vereis dit ook van my om sosiaal te wees dus het ek werks bevrediging en kom nie in n baklei of knorig by die huis aan nie.
Ek hou ook soms (selde)van net stilte rustigheid om my. Stilte soos kinders wat hulle self besig hou en net nou en dan pla .Daar is altyd musiek in die agtergrond in my huis.Verkies dit so.
Is altyd besig om en in die huis met verbeteringe of planne om dit beter te maak in en om die huis.Tuin is nogal belangrik om gras netjies en kort te hou.
Ek het net my woord en as ek iets belowe doen ek dit.As ek nie my woord kan nakom nie is dit n belediging al is dit soms met finasieele verlies aan my kant sal ek sorg ek dat ek doen wat ek s.Ek sal s integriteit is belangrik by enige person in enige werk.Omdat ek in finansieele bedryf is kan ek in elke geval nie stront praat nie .
Soek n vrou wat sal lief wees vir my kinders soos vir myself. Ek het baie liefde om te gee.Ek sal vir haar kan sorg emosioneel en natuurlik later finasieel.Dit sal vanself sprekend wees dat haar gesin ook deur my versorg sal word as dinge so vorder.
Die feit dat ek jou kontak laat 3 weke se heen en weer gesels verdwyn .Ek SAL VINNIG WIL ONTMOET EN NIE NOG N MAAND OOR DIE LIG WIL GESELS NIE.Indien jy my kontak en ek antwoord terug is dit dieselfde storie dan vind ek jou intressant genoeg om sommer more te koffie as ek by jou kan uit kom .AS ek jou vra om te kom kuier hoof jy nie bekommerd te wees jy sal verdwyn nie my dorpie sal almal sien daar is n tweede kar voor my huis .
Indien jy kinders het sal ons nie kinders h nie .Ek gaan nie kombi koop nie en jy weet dan ook wat dit is om regtig lief te wees vir iemand plus n bietjie meer geduldig ook te wees. As jy nie kinders het nie kan ons gesels ek is nog gesond .[geskrap]

About His Ideal Match

Versorgde rustige kalm spontane laggende vrou.Die vrou moet ook bereid wees om te kamp alhoewel daar luukser vakansies ook sal wees.Verkieslik nie oorgewig ek sal n kilogram ekstra kan verdra. Moet n blanke persoon wees.Geloof Cristen.Ek moet my laste met haar kan deel dan is dit 2 maal ligter. en my seeninge met haar kan deel dan is dit 2 maal meer.
Sy kan n grapjas wees .Sy kan n sin vir humor he en moet vir haarself kan lag.Die vrou sal net aan my moet behoort lojaal en ondersteunend.
Laaste maar belangrikste sy moet seker van haarself wees.Daai groen ding gaan nie werk nie.

What His Friends Say

IAe007 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.

More About Him

More Physical Characteristics
Hair Style:
Long; Curly; Wild; Disappearing
Eyesight:
I sometimes wear glasses
Facial Hair:
I'm clean-shaven
Body Hair:
Light
Disabilities:
I have none
Body Art:
I don't have any
Personality
Sense of Humour:
Light-hearted
Intelligence:
Street Smart
Ruled by:
The heart
Party Behaviour:
A social butterfly
Personality Traits:
Easy going; Funny; Naive; Optimistic; Outgoing; Quiet; Realistic; Silly; Stable
Valued Qualities:
Compassion; Faithfulness; Forgiveness; Friendliness; Honesty; Humility; Humour; Kindness; Mercy; Patience; Self-control; Tolerance
Fashion Sense:
Alternative (I'm stylish in my own special way)
Favourite Clothing:
Shorts & a T-shirt
Favourite Colour:
Blue
Leisure & Entertainment
Date Activities:
A movie; A picnic in a park; Dinner at a restaurant; Going out dancing
Music Preferences:
Blues; Country & Western; Dance / Disco; Jazz; Latin; Pop / Top 40; Reggae
Reading:
It's just OK
Books:
Crime; History; Romance
TV Habits:
I watch a few favourite shows each week
TV Shows:
Action / Adventure; Comedy / Sit-coms; Movie Channels; Nature / Wildlife; Sci-Fi; Sport
Movie Frequency:
Occasionally or irregularly
Movie Preferences:
Action; Comedy; Romance; Sci-Fi; War; Westerns
Interests:
Auto repair; Board games; Card games; Gardening; Investing
Sport Involvement:
An active participant
Sports:
Athletics; Badminton; Bodyboarding; Camping; Canoeing; Chess; Dancesport; Darts; Hiking; Mountain biking; Rugby; Running; Shooting; Swimming; Walking; Water skiing
Food
Cooking:
I have to cook
Food:
Doesn't matter
Go Out to Eat:
I eat out a few times a month
More Lifestyle
Pace of Life:
Manageable
Time at Work:
I work a standard 40 hour week
Pastimes of choice:
Spending time with the family
Time Online:
Once or twice a week
Take Drugs:
Never
Family Size:
I've got sisters
Family Closeness:
We're very close
Relationship Type:
I'm just plain single
Willing to Relocate:
I'm unlikely to move
Likes & Dislikes
Animals:
I like animals
Turn-ons:
Dancing; Flirting; Long hair; Showing affection in public; Skinny dipping; Wealth
Turn-offs:
Body piercing(s); Intelligence; Power; Sarcasm; Tattoo(s)
The Deep Stuff
Work Aspirations:
I already have my ideal job
Religious Attendance:
Once a week
Dream Home:
Castle in Scotland
Politics:
I have no interest in politics
Retirement Plans:
Travelling cross-country in a mobile home
Feelings about using Dating SA:
Hopeful
Honesty:
Extremely